Our Story – Ons Storie

Our story…

A couple of buddies around a barbeque fire with an idea to make a difference…

This is, in short, the story behind the Braaivleis Vereniging (Barbeque Club). Just like you, we had a desire to make a difference in this world, but we soon realised that there is no platform that could support our plan.

We wanted a model in which we could take ownership of our ideas, but still, have access to support and motivation. We were looking for a model where differences did not divide, where internal politics couldn’t derail a project, where people with different opinions could still take hands and where ordinary people could do extraordinary things! A model where a couple of people around a barbeque fire could make a difference…

So when we couldn’t find a platform like this… we build one. Now we invite you to join us on this adventure we call the Braaivleis Vereniging!

Ons storie….

‘n Paar pelle om ‘n braaivleisvuur met ‘n idee om ‘n verskil te maak…

Dit is in kort die storie agter die Braaivleis Vereniging. Soos baie ander mense het ons ‘n behoefte gehad om ‘n positiewe verskil te maak, maar ons het vinnig besef daar is nie ‘n platform waarop ons dit kan doen nie.

Ons het ‘n model gesoek wat ons kan in staat stel om eienaarskap te hê oor ons idees, maar wat ons terselfdertyd bemagtig en ondersteun. Ons het ‘n model gesoek waar onderlange verskille nie mense uitmekaar dryf nie, waar politiek nie ‘n projek ontspoor nie, waar mense wat verskil nogsteeds saam kan werk en waar gewone mense ongewone dinge kan doen…. Waar ‘n paar pelle om ‘n braaivleisvuur iets kan begin wat ‘n verskil maak…

Toe ons nie so platform kry nie… toe bou ons een en nou nooi ons jou uit om saam met ons op hierdie avontuur te gaan in die Braaivleis Vereniging!